Lee Philips

Lee Philips
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Leon Friedman[1]
Geboorte (1927-01-10)10 Januarie 1927
Sterfte 3 Maart 1999 (op 72)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Regisseur, akteur, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lee Philips (10 Januarie 1927 – 3 Maart 1999) was 'n Amerikaanse regisseur, akteur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Peyton Place (1957) en The Hunters (1958), en in die televisiereekse I Spy (1965) en The American Girls (1978).

  1. https://images.shulcloud.com/428/uploads/PDFs%2FAdelphi-Magazine-Fall-2011.pdf

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy